WATERBERG FARMSTAY
Tuis
Geriewe
Kontak ons
Gallery
Promosies
Funksies
Akkommodasie
Kampeerterrein
WATERBERG FARMSTAY
Tuis
Geriewe
Kontak ons
Gallery
Promosies
Funksies
Akkommodasie
Kampeerterrein
KAMPEERTERREIN
Daar is 40 staanplekke beskikbaar op pragtige grasperke en meestal voldoende koelte
Kampering: Prys / nag vir 4 persone.
Ekstra persoon/nag betaalbaar tot 'n maksimum van 6 persone/kampplek
Elke kampplek is toegerus met ‘n kragpunt (Bring 20m kragkabel)
Soliede grondseile word nie op gras toegelaat nie.
Dome tente met ‘n vaste vloer moet asseblief elke derde dag geskuif word.
Elke staanplek is voorsien met 'n braai, asblik en 'n nabye waterpunt.
4 volledige SKOON ablusie geriewe met opwas area vir skottelgoed.
+27-82 373 1022
waterbergfarmstay16@gmail.com
Waterberg Farmstay, R517, South Africa
(Drive PAST Spar in Vaalwater (DO NOT TURN RIGHT), 25km from the Spar on the R517 you will find Waterberg Farmstay on the right hand side.)