Where FUN meets the FARM

Lovely self-catering accomodation and camping on the Mogol river

Fishing | Accomodation | Camping | Birding | Hiking | Cycling | Events venue | Wedding venue | Picnic | Swimming

Meer oor ons


Meer oor ons Meer oor ons Meer oor ons
Waterberg Farmstay, 'n pragtige stukkie plaas, afgestaan vir u om te kom rus vind teen die oewers van die Mogol rivier.
Hetsy u selfsorg eenhede verkies of graag eerder kamp, daar is iets vir almal.

Met die prag van ons tuine en grasperke het ons onthaal area's gewilde trou lokale geword uitgerus met 'n volledige kombuis, breekware asook stoele en tafels.

Vir die buitelug entoesias is daar baie om van te kies.
Wandelpadjies, fietsry roetes, put-put bane en visvang is slegs paar van die moontlike aktiwiteite om aan deel te neem. 'n Pragtige swembad, buitelug meubels en sambrele voorsien 'n heerlike atmosfeer wat 'n lui lekker gesellige dag langs die swembad sal voorsien.

Met 'n goed uitgeruste oord winkeltjie is verskeie produkte beskikbaar waarvan braaihout, ys, alkoholiese verversings en 'n heerlike variasie roomys en slegs die begin is.

DIE REDE VIR DIE OORD SE VOORTBESTAAN: Ons as eienaar se behoefte om die stuk prag met u te kan deel.


Akkomodasie opsies


SELFSORG KAMERS

Elke kamer uitgerus in spierwit beddegoed en 'n eie unieke tema as decor

Leer meer

KAMPERING

Kampering op groen grasperke en 'n asemrowende uitsig oor die Mogol rivier

Leer meer

WINKEL

Ons almal vergeet so nou en dan 'n item by die huis. Ons glo ons sal kan uithelp

Leer meer

Oord uitleg kaart

Hier is 'n kaart met 'n eenvoudige uitleg van die oord.

Events


SPANBOU  -  TROUES  -  GROEPS KAMPE  -  OEFENKAMPE  -  KLUB SAMETREK  -  FAMILIE BYEENKOMSTE

Ons eindelose groot grasperke laat soveel potensiaal toe vir kampe. Die staproetes is pragtig en met die diverse afstande is dit gunstig vir oud en jonk.

Kleinsaal
Hierdie saal kan tot 100 persone dra. Dis die ideale plek vir jaareindfunksies, spanbou funksies, vergaderings, kerkkampe, troues ens. Catering en decor vir troues moet self voorsien word.

Grootsaal ook beskikbaar. Asb kontak bestuur.

Kombuis
Die kombuis is volledig uitgerus met kombuis- en breekware om vir funksies te voorsien.
Geen spyseniering word deur Waterberg Farmstay aangebied nie.




Kontak ons


Ons sal so spoedig moontlik antwoord

  • Waterberg Farmstay, R517, South Africa

WATERBERG FARMSTAY EVENTS

Wonderlike perseel vir wonderlike herinneringe

Verskeie persele en sale beskikbaar vir binnehuis en buitelig samekomste

Promosies


Promosies

PENSIONARIS KAMPERING PROMOSIE

R500 MID-WEEK PROMOSIE
Geldig Ma 09h00 - Vr 10h00
Promosie eindig 13 Des 2019
Uitsluitlik 'n week waarin 'n vakansiedag of skoolvakansie val
Slegs 2 persone per stand

Terme en Voorwaardes geld
Die promosie kan gekanseleer word sonder enige verdere kennisgewing