Heerlike skoon geriewe.
Als word voorsien rakende linne, eetgerei, handoeke en kombuis geriewe.
En-suite kamers beskik oor eie badkamer en kombuis asook privaat stoep.
Ablusie kamers beskik oor eie kombuis in buitenste area en gebruik van ablusie badkamers reg langs kamers gelee.
Gastehuis:
Slaap 12 persone
6 kamers slaap elk 2 persone.
3 kamer bevat 2 enkelbeddens en 3 kamers bevat elk 1 dubbelbed.