Events


SPANBOU  -  TROUES  -  GROEPS KAMPE  -  OEFENKAMPE  -  KLUB SAMETREK  -  FAMILIE BYEENKOMSTE

Ons eindelose groot grasperke laat soveel potensiaal toe vir kampe. Die staproetes is pragtig en met die diverse afstande is dit gunstig vir oud en jonk.

Kleinsaal
Hierdie saal kan tot 80 persone gemaklik dra. Dis die ideale plek vir troues, jaareindfunksies, spanbou funksies, vergaderings, kerkkampe, ens.
Catering en decor vir troues moet self voorsien word. Stoele, Tafels, eetgerei en kombuisgeriewe beskikbaar.

Grootsaal ook beskikbaar. Asb kontak bestuur.

Kombuis
Die kombuis is volledig uitgerus met kombuis- en breekware om vir funksies te voorsien.
Geen spyseniering word deur Waterberg Farmstay aangebied nie.