SELFSORG KAMERS


SELFSORG KAMERS

Pryslys


Kamers wat ablusie en kombuisgeriewe deel:
Kamer 7: Slaap 4 persone @ R600.00 per nag (1 x Dubbelbed, 2 x Enkelbed)
Kamer 8: Slaap 2 persone @ R300.00 per nag (2 x Enkelbed)
Kamer 9 - 12: Slaap 3 persone @ R450.00 per nag (1 x Dubbelbed, 1 x Enkelbed)


Kamers met eie badkamer en kombuisgeriewe:
Kamer 13 - 16: Slaap 4 persone  @ R800.00/nag (1 x Dubbelbed, 2 x Enkelbed)

Kamer 17 - 18 & 21: Slaap 4 persone @ R900.00/nag (1 x Dubbelbed, 2 x Enkelbed, Lugversorging)

Kamer 19 + 20: Slaap 5 persone @ R1000.00/nag (1 x Dubbelbed, 3 x Enkelbed, lugversorging)

Kamer 22: Slaap 4 persone @ R1200/nag (1 x Dubbelbed, 2 x Enkelbeddens, lugversorging, sitkamer, baie privaat)


Gastehuis:
Slaap 12 persone
6 kamers slaap elk 2 persone. 3 kamer bevat 2 enkelbeddens en 3 kamers bevat elk 1 dubbelbed.
R1900.00 /nag

Die bogenoemde pryse is nie van toepassing oor Paasnaweek en Desember vakansies nie. Alle tariewe mag aangepas word sonder enige kennisgewing.