KAMPERING


KAMPERING

Daar is 40 kampplekke op die oord op pragtige gras terreine en meestal voldoende koelte

  • Waterfront kampplekke op die oewer: R400/nag vir 4 persone. 
  • Waterfront kamp nommers: 12, 16, 17, 24, 25, 28, 29, 33, 36, 37, 39, 40, 41, 43, 45
  • GEWONE KAMPPLEKKE (Weg van die waterfront): R300/nag vir 4 persone.
    Nie-waterfront kamp nommers: 
    1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 , 11, 13, 14, 15, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 26, 27, 30, 31, 32, 34, 35, 38, 44
  • Ekstra persoon/nag is R65 (Maksimum van 6 persone/kampplek)
  • Elke kampplek is toegerus met ‘n kragpunt (Bring 30m kragkabel)
  • Soliede grondseile word nie op gras toegelaat nie.
  • Dome tente met ‘n vaste vloer moet asseblief elke derde dag geskuif word.
  • Elke staanplek voorsien met 'n braai, asblik en 'n nabye waterpunt.
  • 4 volledige SKOON ablusie blokke met opwas geriewe vir skottelgoed.